
Geagte PMMC-SA vriende:
Neute is geoes en nuwe aanplantings is klaar aangeplant. Miskien sal die goeie opbrengste wat by baie Pekanneut boere gerealliseer het, tesame met die goeie pryse wat hierdie jaar geheers het baie ander boere aanspoor om soos ons uitbreidings in die Suid Afrikaanse Pekanneut bedryf te bevorder.
Hierdie jaar was weereens 'n bewys van baie goeie geld te maak in die pekanneut bedryf. Let wel (soos genoem in van my vorige artikels) het die internasionale mark standaarde strenger geraak en swak neute sal verseker in die groeiende mark 'n swak markprys realliseer in die toekoms. Alhoewel baie faktore te doen het met swak kwaliteit neute, is Sink (Zn) sekerlik een van die mees kritiese.
Soos iemand in die Texas Pecan geskryf het die volgende:
"If you do nothing else to care for your pecans trees, water them regularly and apply zinc applications throughout the early growing season. It is my firm belief that there is nothing more important if you are to achieve a successful pecan crop year after year."
http://www.texaspecantrees.com/pecan_trees_zinc_requirements.html
Wat is die doel van Sink(Zn) in Pekanneute?


PRODUK: Sink Nitraat Zn(NO3)2
KONSENTRASIE: 80-100 mg per liter
BELANGRIKE PUNTE OM TE ONTHOU TYDENS SINK-SPUIT TOEDIENINGS:
Pruning your pecan tree(s) is a necessary and on-going chore that begins with the initial planting of your tree. Pecan trees are 'lazy' trees and will grow into gigantic 'pecan bushes' if annual pruning is not performed. The goals you seek to achieve in pruning are to encourage upward growth, lateral growth that will allow your tree full advantage to sunlight, and improved tree management. You also want your trees to well...look nice?
Suckers (small branches) growing along the trunk) will rapidly grow into unmanageable limbs, while growth in the upper areas of the tree will stall. It take less energy, water, and nutrients to promote growth lower on the trunk, thus if lower branches are allowed to remain, the pecan tree will be content just being an unsightly and unmanageable 'bush.'
You can't hardly 'mess up' when it comes to pecan tree pruning, unless you (a) don't prune at all, or (b) you prune too heavily. Since you are reading this page, I assume you intend to prune so we'll move on to (b) pruning too heavily. Unless your tree has reached near death and severe pruning is your only hope to revive it, you should never remove more than one third of its branches in a season. If you follow a yearly pruning schedule, you should never have to prune even that severely.
We bought our pecan orchard when the trees were five to six feet tall. They had been neglected for several years and had branches growing on the lower trunk. With the hope (and the notion that those lower branches produced pecans, too) that we could turn a profit from our pecan crop, or at least break even, we were cautious with our pruning for the first several years. We 'worked our way up' the tree for the first three years, removing the branches from the ground to a height of three feet the first year and removing another two feet of growth each of the following two years. This prevented throwing the trees into shock and allowed top growth to offset the lower branch removal. We were successful in producing a crop each year by following this method.
Pruning is in fact training your tree to grow the way you want it to grow. Pecan trees must have ample sunlight to produce a crop. With this in mind, you should prune to allow the upper branches to spread and to take in as much sunlight as possible. Many pecan experts say a single vertical trunk is essential. We pruned our trees to achieve this for the most part. We pruned one tree close to our house into a 'vase' shape because we designated it the 'climbing tree.' Approximately two feet from the ground, it splits into three 'trunks' forming the vase shape. It is a beautiful and well proportioned tree, and our kids have always claimed it as their tree. So, when it comes to training a young tree, you can decide whether to prune to make it become 'just a tree' or make it an eye catching part of your landscape. Just be sure you start out with a plan and carry it out throughout the years.
While mature trees will require annual pruning to an extent, your major pruning comes during the first ten to fifteen years of the pecan trees life. Keep in mind during those years that you need access to the orchard floor beneath your tree. You will spend considerable time underneath your tree, watering, fertilizing, controlling weed growth, and oh yeah...picking up pecans. When you are able to prune your tree's lowest limbs to a height just above your head, your major pruning chores are almost finished. There should be no need to prune the lower branches any higher than your head. You might keep in mind that someday you may be bringing in the heavy equipment (harvesting equipment) and be sure the shape of your trees will accommodate these machines. Other than that, your biggest pruning chores are complete.
Mature pecan trees will inevitably require annual attention. Small branches will grow downward in search of sunlight, and limbs bearing a heavy pecan crop will droop and continue a downward growth. The removal of these branches should be the only pruning you will need to perform on mature trees. Again, your goal is to be able to walk beneath your tree without a branch scraping your face!
Occasionally an upper branch will die and need to be removed. I suggest you purchase a telescoping tree saw/lopper to handle these problems. The cause of these higher branches dying range from high wind damage, freeze damage, disease, and improper care of your tree. I highly suggest you remove any dead limbs from your pecan tree as soon as possible to avoid the possibility of disease spreading throughout your tree.
It seems that there is a mis-conception that pecan trees should be pruned in the dead middle of winter. I personally think this is one of the biggest mistakes you could make. Pruning during the cold winter months leaves a wound that is exposed to the harsh winter elements. Those who practice this method say there is less chance for insect damage, however, that gaping wound you inflicted on your tree is still present when the bugs do come out in early spring. I recommend you do not prune until early spring, prior to bud break. We actually plan our pruning for late April, after the leaves have sprouted. This enables the tree to immediately begin it's healing process. Pecan trees can be pruned at any time without major setbacks. I discourage summer pruning unless it consists only of small branch removal.
We try to coincide our prunings with the expected crop-set. Pecan trees tend to produce heavily every other year, followed by an 'off year.' We will do our heaviest pruning on our 'on ' years, and prune lightly on our 'off' years. This aids in balancing out our crops and to an extent, prevents the tree from stressing from a heavy crop, which would lead to a light crop the next year.
Substantial dieback of branches in the upper canopy. Examination revealed the presence of many small galls and egg masses on feeder roots-with female nematodes often protruding from root tissue. The worms were identified as root-knot nematodes, Meloidogyne partityla. Host range tests conducted in Texas, revealed that it prefers to feed on hickory, pecan, and walnut trees. Although M. partityla is not likely to kill the pecan trees, it will debilitate them and lower their productivity to a point where the orchard may no longer be profitable.
Dennis Beytell
Geagte PMMC-SA Kliente.
Daardie tyd van die jaar het aangebreek. Verwerkers maak hulle voorseisoen pryse bekend en 'n groot opgewondenheid heers tussen pekanneut produsente. In die afgelope twee weke het verskeie Pekanneut Verwerkers hulle boeredae aangebied waartydens pryse aangekondig is. Ook is markinligting gedeel met die produsente. Nietemin gemengde gevoelens tussen verwerkers rakende die prysstyging van die pekanneut prys later in die seisoen, was die woord eens dat 'n goeie prys vir die neute verwag word en dat die koopkrag (veral vanuit China) vir Suid Afrikaanse produk daar gaan wees.
Nog 'n kopseer is die gradering kwessie. In die vorige aankoop seisoen was die hoogste pryse betaal vir neute wat "Oversize" is en 'n kern van 58% en hoër het. Alhoewel grootte nog steeds 'n belangrike rol speel, het die 58% betaling nou weggeval en word neute met'n kern van bo 55%, wat dieselfde grootte is oor dieselfde kam geskeer. Dit is verstaanbaar omdat kontrakte tussen verwerkers en kopers in die meeste gevalle slegs plek maak vir neute met 'n eetbare kern van hoër as 55%. Sommige produsente voel nog dat hulle meer geld moet kry vir neute wat 'n baie hoër kern het, soos byvoorbeeld 60%, maar die koopmark vir Indop neute maak nie plek daarvoor nie.
Ook val die verskillende grootte klasse van neute wat 'n eetbare kern van bo 50%, maar onder 55% het nou in dieselfde klas, mits dit nie Ukilinga, Shoshoni, Elliot (ronde neute en of baie harde neute met 'n baie dik dop) insluit nie. Weereens het die glyskaal van Kern betaling weggeval.
Die kompetisie tussen die verwerkers is nog baie stram en dit is verseker nog 'n mark wat produsente bevoordeel. Of dit weer gaan gebeur dat verwerkers tydens die aankoop seisoen weer meer gaan betaal vir neute met 'n kern van 58% as vir neute met 'n kern van 55%, weet ons nie. Nietemin, pryse blyk hoog te wees wat baie voordelig vir die produsente is. Soos 'n produsent in die week gesê het: "Vir die eerste keer in 'n baie lang tyd dat hy boer, verwag hy 'n goeie opbrengs met die regte prys".
'n Nadelige punt is dat die Suid-Afrikaanse mark baie sterk konsentreer op die in-dop mark. Kern-verwerkings aanlegte in Suid-Afrika se kraakkostes is baie hoër in vergelyking met die kraakaanlegte in Amerika. Ook moet ons onthou dat daar nie 'n eetmark in Suid-Afrika is vir Pekanneut Kern nie. Slegs 'n klein persentasie van die bevolking kan Pekanneute bekostig. Baie bemarking is nog steeds nodig om die Suid-Afrikaanse Pekanneut eetmark te bevorder, omdat Kern verbruik in Suid-Afrika amper onveranderlik was in die laaste 14 jaar. Dit in verhouding met die groei van die bedryf, is niks. Amerikaanse uitvoere van kern na veral Europa gee die Suid-Afrikaanse Pekanneut mark pakslae. Die VSA kan doodeenvoudig goedkoper pekanneute lewer in Europa as wat Suid-Afrika kan. Nietemin, val Suid-Afrika in 'n ongelooflike goeie oestyd sone.
Dit is baie belangrik om te onthou dat die Suid-Afrikaanse Pekanneut mark altyd vars in die dop produk aan die Oosterse mark kan voorsien. Vars produk tydens die Chiniese nuwe-jaar beteken baie vir die Suid Afrikaanse Pekanneut bedryf en gee dit ons bedryf amper 'n onregverdige voordeel bo die pekanneut mark van die VSA.
Die Chinese mark het rondom 37,500 ton pekanneute ingevoer in die 2013-2014 seisoen, waarvan die Suid-Afrikaanse mark maar 'n bydrae van ongeveer 7000 ton was. Sonder twyfel sal die Suid-Afrikaanse pekanneut mark in die toekoms die grootste gedeelte van die Chinese verbruik voorsien. Dit beteken dat daar nog hope en hope groei vir die Pekanneut bedryf in Suid Afrika is. 'n Verdere verblydende feit is dat baie nuwe verbruikers die mark betree. Viëtnam, Indië en ook Rusland begin jaarliks voelers uitsteek na Pekanneute.
Pryse deur van die Suid-Afrikaanse verwerkers in week 20 en 21 van 2014 deurgegee:
Pryse vir produk met 'n Eetbare Kern van hoër as 55%:
| OVERSIZE | EXTRA LARGE | LARGE | MEDIUM | SMALL | |
| VERWERKER 1 | R 51.73 | R 49.10 | R 46.98 | R 38.68 | R 18.03 |
| VERWERKER 2 | R 51.75 | R 49.10 | R 46.95 | R 38.60 | R 18.00 |
| VERWERKER 3 | R 52.05 | R 48.75 | R 46.90 | R 38.90 | R 18.00 |
| VERWERKER 4 | R 51.60 | R 49 40 | R 46.80 | R 37.00 | R 18.00 |
Dit bly altyd 'n persoonlike keuse aan wie om jou neute te bemark. Bostaande pryse wys duidelik dat pryse baie medidingend is en is nie nodig om altyd rond te hardloop vir 'n paar sent nie. Die volgende kan ook redeneer word dat 'n prysverskil van R 0.25 sent per kilogram oor 'n ton gemeet R 250.00 is. Oor baie tonnemate kan dit 'n verskil maak. Verder kan ook redeneer word om sekere grootte klasse aan verskillende verwerkers te lewer, maar dan moet vraag gevra word of so 'n produsent regtig 'n pad met 'n verwerker wil stap? PMMC-SA, as 'n onafhanklike maatskappy in die pekanneut bedryf, voel dat produsente 'n verwerker moet identifiseer waarmee hy/sy gemaklik is. Verwerkers wat die bedryf kompeterend bevorder in Suid Afrika is altyd 'n goeie keuse.